Physical Address

304 North Cardinal St.
Dorchester Center, MA 02124

Vroue wys hul staal in ingenieursbedryf

Avbob Investment Plan
VANDERBIJLPARK, GAUTENG – ‘n Groep vroue het die leer geklim by een van die land se grootste staalvervaardigers. 
Dié vroue van staal staan hulle man gemaklik as senior spesialiste en ingenieurs in ‘n bedryf wat meestal deur mans gedomineer word.
eNuus se Werner Malherbe het met twee van die ystervroue gesels en die verslag saamgestel.

en_USEnglish